Saturday, 05 May 2012 13:31

Erica Schoeman

Rate this item
(2 votes)

Kunsopleiding: MA(Beeldende Kuns) Universiteit Pretoria

Media: Tekeninge, etse, monodrukke, beeldhouwerk en multimedia konstruksies

Temas: Hoofsaaklik portrette en figuurstudies maar enige voorwerp of onderwerp wat ingespan kan word om ‘n boodskap oor te dra.

Uitstallings: Plaaslike solo- en groepuitstallings asook groepuitstallings in die buiteland. Laaste uitstalling by die Noord-Transvaalse Kunsvereniging in Pretoria van 30 Maart tot 18 April 2012

Doel: Om deur middel van kuns dieper waarhede omtrent ons menswees te probeer uitbeeld. Die werk het dikwels ‘n meerlagige betekenis en is van ‘n simboliese en/of mitiese aard.

Additional Info

Read 4674 times Last modified on Friday, 04 October 2013 15:09

This week's featured art...